Serpulidae

Serpulidae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Serpulidae

Genera
Sien teks

Serpulidae is 'n familie van hoofsaaklik mariene wurms; een spesie leef nie in soutwater nie. Hierdie familie hoort tot die orde Sabellida. 'n Kenmerk van hierdie familie is dat hulle hul stert in die rots of basis vasanker en 'n buis rondom hulle bou van 'n kalsiumkarbonaat wat hulle self afskei. In die meeste spesies het een van die tentakels vervorm om 'n operkulum te vorm om hulle buiswonings toe te maak wanneer gevaar dreig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne