Die Sextans-dwergsterrestelsel of LEDA 88608 is ’n satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeldSekstant (Sextans). Dit is in 1990 ontdek deur die sterrekundiges Mike Irwin, M.T. Bridgeland, P.S. Bunclark en R.G. McMahon.[1][2] Dit beweeg teen 224 km/s weg van die Melkweg.
↑M.J. Irwin, P.S. Bunclark, M.T. Bridgeland, R.G. McMahon, R.G.; Bunclark; Bridgeland; McMahon (1990). "A new satellite galaxy of the Milky Way in the constellation of Sextans". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society. 244: 16–19. Bibcode:1990MNRAS.244P..16I.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)