Shannen Doherty

Shannen Doherty
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Shannen Maria Doherty
Geboorte (1971-04-12)12 April 1971
Memphis, TN, Verenigde State
Sterfte 13 Julie 2024 (op 53)
Malibu, Los Angeles County, Kalifornië, VSA
Nasionaliteit Amerikaner
Lewensmaat
  • Ashley Hamilton (trou 1993; geskei 1994)
  • Rick Salomon (trou 2002; vervreem 2003)
  • Kurt Iswarienko (trou 2012–2024)
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger en regisseuse
Aktiewe jare 1981–2024
Rolprente The Secret of NIMH (1982)
Heathers (1988)
Mallrats (1995) en vele ander
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shannen Doherty (12 April 1971 – 13 Julie 2024) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Secret of NIMH (1982), Heathers (1988), en Mallrats (1995), en in die televisiereeks Charmed (1998).

Doherty sterf as 'n gevolg van kanker by haar huis in Malibu, Kalifornië, op 13 Julie 2024. Sy was 53 jaar oud.[1][2]

  1. Saperstein, Pat; McClendon, Lamarco (14 Julie 2024). "Shannen Doherty, 'Beverly Hills 90210' and 'Charmed' Star, Dies at 53". Variety (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2024. Besoek op 14 Julie 2024.
  2. Rogers, Katie (14 Julie 2024). "Shannen Doherty, 'Beverly Hills, 90210' Star, Dies at 53". The New York Times. Besoek op 14 Julie 2024.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne