Shantel VanSanten

Shantel VanSanten
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shantel VanSanten (gebore 25 Julie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Final Destination (2009) en in die televisiereekse One Tree Hill (2003), The Flash (2014), en Shooter (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne