Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shari Headley | |
Geboorte | 15 Julie 1963 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shari Headley (gebore 15 Julie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Coming to America (1988) en in die televisiereekse All My Children (1970), Switched at Birth (2011), en The Haves and the Have Nots (2013).