Sharon Angela

Sharon Angela
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sharon Angela (gebore 14 Junie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Empire State (2013) en Cabaret Maxime (2018), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne