Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sharon Gless | |
![]() | |
Geboortenaam | Sharon Marguerite Gless |
---|---|
Geboorte | 31 Mei 1943 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sharon Gless (gebore 31 Mei 1943) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hannah Free (2009) en in die televisiereekse Cagney & Lacey (1981), Queer as Folk (2000), en Burn Notice (2007).