Shaun Cassidy | |
Geboortenaam | Shaun Paul Cassidy |
---|---|
Geboorte | 27 September 1958 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Vervaardiger, skrywer, en akteur |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shaun Cassidy (gebore 27 September 1958) is 'n Amerikaanse vervaardiger, skrywer, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Hardy Boys/Nancy Drew Mysteries (1977), American Gothic (1995), Cover Me: Based on the True Life of an FBI Family (2000), en Invasion (2005).