Shaun Evans

Shaun Evans
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Maart 1980 (1980-03-06) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shaun Evans (gebore 6 Maart 1980) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Being Julia (2004), Cashback (2006), en Boy A (2007), en in die televisiereeks Endeavour (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne