Shaw se pas

Shaw se pas
Shawspas
Ligging Tussen Caledon en Hermanus
Maksimumhelling 1:17
Hoogte 366 m
Pad R320

Shaw se pas (Shawspas) is 'n bergpas in die Wes-Kaap op die R320-streeksroete suid van Caledon op die pad na Hermanus.[1] Die pas bereik 'n hoogte van 366m en 'n maksimum helling van 1:17.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mpsa

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne