Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shawn Roberts | |
Geboorte | 2 April 1984 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shawn Roberts (gebore 2 April 1984) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men (2000), Resident Evil: Afterlife (2010), Resident Evil: Retribution (2012), en Resident Evil: The Final Chapter (2016).