Shawn Wayans

Shawn Wayans
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Shawn Mathis Wayans
Geboorte 19 Januarie 1971 (1971-01-19) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shawn Wayans (gebore 19 Januarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Don't Be a Menace to South Central While Drinking Your Juice in the Hood (1996), Scary Movie (2000), White Chicks (2004), en Littleman (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne