Shay Mitchell

Shay Mitchell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Shannon Ashley Garcia Mitchell [1]
Geboorte 10 April 1987 (1987-04-10) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shay Mitchell (gebore 10 April 1987) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mother's Day (2016) en in die televisiereekse Aaron Stone (2009), Pretty Little Liars (2010), en You (2018).

  1. "The Filipino in Shay Mitchell". philstar.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2018. Besoek op 17 Januarie 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne