Sheila Hancock

Sheila Hancock
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Februarie 1933 (1933-02-22) (91 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3, insluitende stiefdogter Abigail Thaw
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sheila Hancock (gebore 22 Februarie 1933) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Cleo (1964), The Anniversary (1968), Take a Girl Like You (1970), en The Boy in the Striped Pajamas (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne