Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sheila Vand | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sheila Vand (gebore 27 April 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bold Native (2010), Argo (2012), A Girl Walks Home Alone at Night (2014), en Whiskey Tango Foxtrot (2016).