Shelley Duvall | |
Geboortenaam | Shelley Alexis Duvall |
---|---|
Geboorte | 7 Julie 1949 Fort Worth, Texas, Verenigde State |
Sterfte | 11 Julie 2024 (op 75) Blanco, Texas, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Vervaardiger, aktrise, en skryfster |
Aktiewe jare | 1970-2001; 2022-2023 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shelley Duvall (7 Julie 1949 - 11 Julie 2024) was 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Annie Hall (1977), 3 Women (1977), Popeye (1980), en The Shining (1980).
Op 11 Julie 2024, op die ouderdom van 75, sterf Duvall in haar slaap by haar huis in Blaco, Texas, volgens komplikasies van diabetes.[1][2]