Shelley Long

Shelley Long
Geboortenaam Shelley Lee Long
Geboorte 23 Augustus 1949 (1949-08-23) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1971–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shelley Long (gebore 23 Augustus 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Money Pit (1986), Hello Again (1987), en Troop Beverly Hills (1989), en in die televisiereeks Cheers (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne