Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shera Danese | |
Geboortenaam | Shera Lynn Kaminski |
---|---|
Geboorte | 9 Oktober 1949 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1975–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shera Danese (gebore 9 Oktober 1949) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Risky Business (1983), Baby Boom (1987), John Q (2002), en Alpha Dog (2006).