Shia LaBeouf | |
![]() | |
Shia LaBeouf in 2022
| |
Geboortenaam | Shia Saide LaBeouf |
---|---|
Geboorte | 11 Junie 1986 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Mia Goth (2012-2018, 2020-hede) |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1996 - hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shia LaBeouf (gebore 11 Junie 1986) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Transformers (2007), Lawless (2012), Fury (2014), en American Honey (2016).