Shirley Jones

Shirley Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Shirley Mae Jones
Geboorte 31 Maart 1934 (1934-03-31) (90 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3; insluitende Shaun en Patrick Cassidy
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1950–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shirley Jones (gebore 31 Maart 1934) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Elmer Gantry (1960), The Music Man (1962), en Grandma's Boy (2006), en in die televisiereeks The Partridge Family (1970).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne