Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shirley Ross | |
Geboortenaam | Bernice Maude Gaunt |
---|---|
Geboorte | 7 Januarie 1913 |
Sterfte | 9 Maart 1975 (op 62) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1927–1946 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shirley Ross (7 Januarie 1913 – 9 Maart 1975) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Manhattan Melodrama (1934), San Francisco (1936), Waikiki Wedding (1937), en Prison Farm (1938).