Shocking Blue

Shocking Blue
Shocking Blue in 1970
Agtergrondinligting
OorsprongDen Haag, Nederland
GenresRock, Nederbeat, psychedelic rock
Jare aktief1967–1975
1981–2006
EtikettePink Elephant • Polydor • Penny Farthing • Colossus
Gewese ledeFred de Wilde
Mariska Veres
Robbie van Leeuwen
Cor van Beek
Klaasje van der Wal
Henk Smitskamp
Leo van de Ketterij
Martin van Wijk
Wim Voermans
Jan Pijnenburg
Michael Eschauzier
André van Geldorp
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "gewese_lede"

Shocking Blue was 'n Nederlandse rockgroep van Den Haag wat in die jare sestig en sewentig suksesvol was. Shocking Blue was die eerste Nederlandse groep wat in Suid-Afrika 'n treffer gehad het, in 1970 met Venus. Boonop was dit die eerste Nederlandse groep wat 'n toptreffer gehad het met hierdie plaat op Springbokradio se Top-20-treffersparade.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne