Sid Haig | |
Geboortenaam | Sidney Eddy Mosesian |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, assistentregisseur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sid Haig (gebore 14 Julie 1939) is 'n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente House of 1000 Corpses (2003), Kill Bill: Vol. 2 (2004), The Devil's Rejects (2005), en Bone Tomahawk (2015).