Sidley

Sidley
'n Lugfoto van die Sidley-kaldera vanuit die suidweste. 'n Lugfoto van die Sidley-kaldera vanuit die suidweste.
Ligging Antarktika
Hoogte 4 285 meter bo seevlak
Prominensie 2 517
Reeks Executive Committee Range
Koördinate 77°02′S 126°06′W / 77.033°S 126.100°W / -77.033; -126.100
Bergtipe Stratovulkaan
'n Satellietfoto van die Executive Committee Range.

Die berg Sidley is op 4 181 - 4 285 m die hoogste rustende vulkaan in Antarktika en lid van die Vulkaniese Sewe Kruine.[1][2] Dit is 'n massiewe, hoofsaaklik sneeubedekte stratovulkaan wat die hoogste van die vyf vulkane van die Executive Committee Range van Marie Byrdland is.

Die verskynsel het 'n kaldera van 5 km breed aan die suidekant.[3]

  1. "Antarctica Ultra-Prominent Summits". peaklist.org. Besoek op 24 Desember 2013.
  2. "Mount Sidley". Geographic Names Information System. United States Geological Survey. Besoek op 2013-12-24.
  3. Panter, Kurt S.; Kyle, Philip R.; Smellie, John L. (September 1997). "Petrogenesis of a Phonolite-Trachyte Succession at Mount Sidley, Marie Byrd Land, Antarctica". Journal of Petrology. 38 (9): 1225–1253. doi:10.1093/petroj/38.9.1225. ISSN 0022-3530.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne