Siel

Skildery van God wat toekyk hoe 'n engel en 'n demoon om 'n man se siel veg.

Die siel is die nie-materiële spirituele komponent van 'n mens of dier. Hoewel dit nie wetenskaplik bewys kan word nie glo baie mense dat die siel onsterflik is en na die dood bly voortbestaan. Daarteenoor glo nie-godsdienstige mense dat die siel 'n kollektiewe breinfunksie is wat afhanklik is van biologiese lewe. Hulle is ook van mening dat die siel 'n beskrywende woord is vir die nie-materiële wese van die lewende, biologiese mens en dat dit saam met die liggaam leef en afsterf.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne