Sierra McCormick | |
Nasionaliteit | Amerikaner |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sierra McCormick (gebore 28 Oktober 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Land of the Lost (2009), Ramona and Beezus (2010), en The Vast of Night (2018), en in die televisiereeks Curb Your Enthusiasm (2000).