Sig Ruman

Sig Ruman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Siegfried Carl Alban Rumann
Geboorte (1884-10-11)11 Oktober 1884
Sterfte 14 Februarie 1967 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sig Ruman (11 Oktober 1884 – 14 Februarie 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Night at the Opera (1935), Ninotchka (1939), To Be or Not to Be (1942), en Stalag 17 (1953).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne