Signe Hasso

Signe Hasso
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Signe Eleonora Cecilia Larsson
Geboorte (1915-08-15)15 Augustus 1915
Sterfte 7 Junie 2002 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1933–1998
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Signe Hasso (15 Augustus 1915 – 7 Junie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Heaven Can Wait (1943), The House on 92nd Street (1945), A Scandal in Paris (1946), en To the Ends of the Earth (1948).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne