Sigrid Thornton

Sigrid Thornton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sigrid Madeline Thornton
Geboorte 12 Februarie 1959 (1959-02-12) (66 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sigrid Thornton (gebore 12 Februarie 1959) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Man from Snowy River (1982) en Face to Face (2011), en in die televisiereekse Guns of Paradise (1988) en SeaChange (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne