Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sigulda | |
---|---|
Stad | |
![]() Die nuwe kasteel van Sigulda | |
Koördinate: 57°09′N 24°51′O / 57.150°N 24.850°O | |
Land | ![]() |
Historiese landskap | Lyfland |
Streek | Siguldas novads |
Stadstatus | 1323 |
Regering | |
• Burgemeester | Uģis Mitrevics |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,2 km2 (7,0 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 11 619 |
• Digtheid | 638/km2 (1 650/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (OET) |
• Somertyd | UTC+3 (OEST) |
LV | 2150 |
Sigulda (Duits: Segewold) is 'n stad in die middel van Letland, 53 km van Riga, aan die Gauja-rivier geleë. As gevolg van die rooierige Devoonse sandsteen wat steil rotse en grotte aan beide oewers van die rivier vorm, is Sigulda 'n plaaslike toerismesentrum. Sigulda is die administratiewe sentrum van die Sigulda Munisipaliteit (Lets: Siguldas novads). Sigulda het 'n bobslee-baan en bied internasionale kompetisies daarin aan.