Siku Quanshu | ||
![]() | ||
Name (taalvariante) | ||
Tradisionele Chinees | 四庫全書 | |
Vereenvoudigde Chinees | 四库全书 | |
Pinyin | Sìkù Quánshū | |
Wade-Giles | Ssu-k'u Ch'üan-shu |
Die Siku Quanshu is die grootste versameling boeke in die Chinese geskiedenis. Dit word vertaal as Volledige Biblioteek in Vier Seksies, Keiserlike Versameling van Vier, Keiser se Vier Skatte of Volledige Biblioteek van die Vier Skatte.