Sildenafil, wat onder meer onder die naam Viagra verkoop word, is ’n mediese middel wat gebruik word om erektiele disfunksie en pulmonale hipertensie te behandel.[1] Dit is onduidelik of dit doeltreffend is in die behandeling van seksuele disfunksie by vroue.[1]