Silingi

Kaart van Magna Germania in die 2de eeu, wat Silingi insluit

Die Silingi was 'n Oos-Germaanse volk. Hulle het in 'n gebied wat vir eeue as Magna Germania, en later as Silesië beskryf is, gewoon. Die Silingi het naam aan die huidige Silesië gegee.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne