Silk Road

Silk Road logo

Die Silk Road was 'n aanlyn swart mark, bekend as 'n platform vir die verkoop van onwettige dwelms. As deel van die donker web, het dit bedryf as 'n "verborge diens" wat gebruikers anoniem kon blaai. Die webwerf het in Februarie 2011 aanlyn gegaan en die ontwikkeling van die diens het ses maande vroeër begin.[1] In 2013 het die Federal Bureau of Investigation (FBI) die webwerf gesluit en Ross William Ulbricht in hegtenis geneem. Hy is beskuldig dat hy die eienaar van die webwerf onder die aanlyn skuilnaam "Dread Pirate Roberts" was. Ulbricht is in Mei 2015 tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis.

  1. http://techcrunch.com/2013/10/02/fbi-seize-deep-web-marketplace-silk-road-arrest-owner/

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne