Algemeen | |
---|---|
Naam | Silwernitraat |
Sistematiese naam | Silwernitraat |
Chemiese formule | AgNO3 |
Molêre massa | 169,87 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7761-88-8[1] |
Voorkoms | Wit vastestof; verkleur in lig |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a= 699,7; b= 732,5; c= 1011,8 pm[2] |
Ruimtegroep | Pbca[2] |
Nommer | 61 |
Schönfliess-simbool | D152h[2] |
Smeltpunt | 212 °C[1] |
Kookpunt | (ontbind) 444 °C[1] |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | oplosbaar[1] 2570 g/L @ 25 °C[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
LD50 | >2000 [mg/kg][1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Silvernitraat is 'n sout van silwer en salpetersuur met die chemiese formule AgNO3.
Dit is 'n kleurlose oplosbare sout, wat liggevoelig is en swart kleur wanneer dit langdurig aan lig blootgestel word.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)