Silwertiphaai | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. albimarginatus
|
Binomiale naam | |
Carcharhinus albimarginatus (Rüppell, 1837)
| |
![]() | |
Verspreiding van die silwertiphaai. | |
Sinonieme | |
Carcharias albimarginatus Rüppell, 1837 |
Die Silwertiphaai (Carcharhinus albimarginatus) is 'n haai wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Mosambiek tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die haai bekend as die Silvertip shark.