Simon Baker | |
![]() | |
Geboorte | 30 Julie 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Simon Baker (gebore 30 Julie 1969) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Land of the Dead (2005), The Devil Wears Prada (2006), en Margin Call (2011), en in die televisiereeks The Mentalist (2008).