Simon McBurney

Simon McBurney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Simon Montagu McBurney
Geboorte 25 Augustus 1957 (1957-08-25) (67 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Simon McBurney (gebore 25 Augustus 1957) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Last King of Scotland (2006), Tinker Tailor Soldier Spy (2011), Jane Eyre (2011), en Allied (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne