Simon Rex | |
Geboortenaam | Simon Rex Cutright |
---|---|
Geboorte | 20 Julie 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Simon Rex (gebore 20 Julie 1974) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scary Movie 3 (2003), Superhero Movie (2008), 21 Jump Street (2012), en Scary Movie 5 (2013).