Simon Shelton

Simon Shelton
Geboorte (1966-01-13)13 Januarie 1966
Sterfte 17 Januarie 2018 (op 52)
Nasionaliteit Brits
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1984–2018
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Simon Shelton (13 Januarie 1966 – 17 Januarie 2018) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Swing Kids (1993) en in die televisiereekse Incredible Games (1994), Teletubbies (1997), en Dr. Terrible's House of Horrible (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne