Simon van der Stel | |
![]() Portret van Simon van der Stel, deur Pieter van Anraedt | |
1ste Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie
| |
Ampstermyn 1 Junie 1691 – 11 Februarie 1699[1] | |
Voorafgegaan deur | Homself (as kommandeur) |
---|---|
Opgevolg deur | Willem Adriaan van der Stel |
11de Kommandeur van die Nederlandse Kaapkolonie
| |
Ampstermyn 12 Oktober 1679 – 31 Mei 1691[1][2] | |
Voorafgegaan deur | Hendrik Crudop |
Opgevolg deur | Homself (as goewerneur) |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 14 Oktober 1639 Mauritius |
Sterf | 24 Junie 1712 (op 72) Kaapstad |
Eggenoot/-note | Johanna Jacoba Six |
Kind(ers) | 6, onder ander Willem Adriaan van der Stel |
Religie | Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie |
Simon van der Stel (14 Oktober 1639, Mauritius – 24 Junie 1712, Kaapstad) is deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) as kommandeur van die Kaap aangestel en later tot goewerneur bevorder.