Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Simone Missick | |
Geboortenaam | Simone Cook |
---|---|
Geboorte | 19 Januarie 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Simone Missick (gebore 19 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Jinn (2018) en in die televisiereeks Luke Cage (2016).