Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Simosaurus | |
---|---|
'n Gemonteerde skelet. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Genus: | Simosaurus Meyer, 1842
|
Tipespesie | |
†Simosaurus gaillardoti Meyer, 1842
|
Simosaurus is 'n uitgestorwe genus van ’n seereptiel in die superorde Sauropterygia uit die Middel-Trias van Sentraal-Europa. Fossiele is gevind in neerslae in Frankryk en Duitsland wat ongeveer 230 miljoen jaar oud is. Dit word gewoonlik as 'n notosouroïde geklassifiseer, maar word ook as 'n Pachycephalosauria of 'n meer primitiewe vorm van Sauropterygia beskou.