Sin (taalkunde)

'n Sin is 'n versameling van woorde wat in hul juiste volgorde 'n volledig teks oplewer wat begryp kan word. Sinne vorm die samestellende onderdele in geskrewe prosa.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne