Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
Koördinate | 49°15′N 8°53′O / 49.250°N 8.883°O |
Stigting (eerste verwysing) | 770 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 127 vk km |
Hoogte bo seevlak | 154 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 35 392[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 279/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Jörg Albrecht |
Amptelike Webwerf | www.sinsheim.de |
Sinsheim geleë aan die Elsenz is 'n stad in die noordweste van Baden-Württemberg, ongeveer 22km suidoos van Heidelberg en ongeveer 28 km noordwestelik van Heilbronn.