Sirin (Russies: Си́рин) is ’n figuur in die Russiese mitologie met die lyf van ’n voël (gewoonlik ’n uil) en die gesig en bors van ’n vrou. Volgens legende het die Sirins "in Indiese lande" naby die paradys gewoon of rondom die Eufraatrivier.[1][2]
↑"Сирин". Bestiary (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2019. Besoek op 16 April 2009.
↑"Священные птицы". New Acropol (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2016. Besoek op 16 April 2009.