Siviwe Gwarube

Siviwe Gwarube
Siviwe Gwarube

Ampsbekleër
Termynaanvang
3 Julie 2024
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Angie Motshekga

Skaduminister van Gesondheid
Ampstermyn
5 Junie 2019 – 30 Junie 2024
Vise Lindy Wilson
Voorafgegaan deur Patricia Kopane

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Persoonlike besonderhede
Gebore Siviwe Gwarube
14 Julie 1989 (1989-07-14) (35 jaar oud)
King William’s Town
Politieke party Demokratiese Alliansie
Alma mater Rhodes Universiteit

Siviwe Gwarube (gebore 14 Julie 1989) is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Oos-Kaap. Gwarube is 'n lid van die Demokratiese Alliansie (DA). Sy dien sedert Julie 2024 as Minister van Basiese Onderwys in die Regering van Nasionale Eenheid. Gwarube was die DA se skaduminister van gesondheid voor haar aanstelling as minister. Sy het 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika op 22 Mei 2019 geword.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne