Die sjablone Bots en Nobots vertel aan bots en ander outomatiese redigeringsprogramme of hulle 'n bladsy met die sjablone op mag redigeer of nie. Die sjablone kan gebruik word om die meeste bots te blokkeer, of andersins spesifieke bots. NB: Hulle moet versigtig gebruik word om nie nodige veranderings uit te skakel nie.