Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Inligtingskas3. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
Die sjabloon is bedoel om te dien as ʼn meta-sjabloon: ʼn Sjabloon wat gebruik word in die aanmekaarslaan van ander sjablone. Dit is nie bedoel vir direkte gebruik in ʼn artikel nie, maar kan gebruik word op ʼn eenmalige basis indien so verlang. Sien en:Help:Infobox vir ʼn bekendstelling aan Inligtingskasse (Die Afrikaanse term vir die verskynsel) asook inligting oor hoe om een te ontwerp. Sien ook Kategorie:Inligtingskassjablone vir spesifieke Inligtingskassjablone.
Vir 'n toetslopie gebruik asseblief Sjabloon:Inligtingskas/sandput. Die sjabloon word wyd gebruik.