Die sjabloon is bedoel om te dien as ʼn meta-sjabloon: ʼn Sjabloon wat gebruik word in die aanmekaarslaan van ander sjablone. Dit is nie bedoel vir direkte gebruik in ʼn artikel nie, maar kan gebruik word op ʼn eenmalige basis indien so verlang. Sien en:Help:Infobox vir ʼn bekendstelling aan Inligtingskasse (Die Afrikaanse term vir die verskynsel) asook inligting oor hoe om een te ontwerp. Sien ook Kategorie:Inligtingskassjablone vir spesifieke Inligtingskassjablone.
Vir 'n toetslopie gebruik asseblief Sjabloon:Inligtingskas/sandput. Die sjabloon word wyd gebruik.
Die gebruik is soortgelyk aan die van die {{Navigation}} sjabloon (Op die stadium nog direk uit Engels, maar weens sy intrinsieke belangrikheid en wye gebruik so gelos), maar met bykomende kenmerke. Elke ry in die tabel kan of ʼn kop, of ʼn etiket/data paar, of net ʼn datasel bevat. Hierdie is onderling eksklusiewe toestande wat beteken dat as jy ʼn ry met beide ʼn kop en etiket/datapaar spesifiseer sal die etiket/datapaar geïgnoreer word.
Om ʼn beeld iewers anders behalwe aan die bokant van die inligtingskas te plaas, of om vrye-vorm data in te sit, gebruik ʼn ry met slegs ʼn dataveld.
Rynommers mag strek van 1 tot 120 (vir gevalle waar meer as 120 rye benodig word, sien Insluiting hieronder). Om buigbaarheid toe te laat indien die uitleg van ʼn Inligtingskas verander word, kan dit van hulp wees, om van nie-opeenvolgende nommers gebruik te maak vir kop en etiket/datapare, indien jy ʼn Inligtingskas opstel. Parameters vir nuwe rye kan dan in die toekoms ingevoeg word sonder dat nommerveranderings moet plaasvind vir bestaande parameters. Byvoorbeeld:
|kop3 = Afdeling 1 |etiket5 = [[Hond]] |data5 = Worshond |etiket7 = [[Kat]] |data7 = Straatkat |kop10 = Soort troeteldier |etiket12 = Brak |data12 = Wolhaarbrak
Onderopskrif van die Inligtingskas | |
(die res van die Inligtingskas kom hier in) |
Teks in die boonste moontlike sel van die Inligtingskas | |
---|---|
Onderopskrif van die Inligtingskas | |
Tweede onderopskrif van die Inligtingskas | |
(die res van die Inligtingskas kom hier in) |
Daar is twee verskillende maniere om ʼn titel vir ʼn Inligtingskas te plaas. Een daarvan bevat die titel binne die grense van die Inligtingskas, die ander plaas dit bo-op as ʼn opskrif. Jy kan beide saam gebruik as jy graag wil, of slegs een van die twee, of selfs geen een (dit word nie aanbeveel nie).
Nota: vir enige gegewe waarde vir (n), word nie alle kombinasies van parameters toegelaat nie. Die teenwoordigheid van ‘n |kop(n)=
sal tot gevolg hê dat die ooreenstemmende |data(n)=
|etiket(n)=
(en |ryklas(n)=
, sien hieronder) geïgnoreer word; die afwesigheid van ʼn |data(n)=
sal tot gevolg hê dat die ooreenstemmende |etiket(n)=
geïgnoreer word. Geldige kombinasies vir ʼn enkele ry is:
|kop(n)=
|klas(n)
=
|data(n)=
|ryklas(n)=
|klas(n)
=
|etiket(n)=
|data
(n)=
|ryklas(n)
=
|klas(n)=
Sien die weergee van kop4, etiket4 en data4 in die voorbeelde hieronder.
Hierdie sjabloon ondersteun die byvoeg van mikroformaatinligting. Dit word gedoen deur "class"-eienskappe in te voeg vir verskeie dataselle, om aan te dui watter tipe inligting vervat is binne in. Om ʼn Inligtingskas te vlag as een wat en:hCard inligting bevat, voeg die volgende parameter by:
|lyfklas = vcard
En vir elke ry wat ʼn datasel bevat wat deel is van die vcard, voeg ʼn ooreenstemmende klasparameter by:
|klas1 = fn |klas2 = org |klas3 = tel
... ensovoorts. "bo" en "titel" kan ook klasse gegee word, aangesien dit gewoonlik gebruik word om die naam van die onderwerp van die Inligtingskas te vertoon.
Sien en:Wikipedia:WikiProject Microformats vir meer inligting oor die byvoeg van mikroformaatinligting tot Wikipedia, en en:microformat vir meer inliging oor mikroformate in die algemeen.
'n Ry met 'n etiket maar geen data daarby, word nie vertoon nie. Dit laat toe vir die maklike skep van opsionele Inligtingskas inhoudrye. Om 'n ry opsioneel te maak, gebruik 'n parameter wat by verstek 'n leë string lewer, as volg:
|etiket5 = Bevolking |data5 = {{{bevolking|}}}
Op hierdie manier sal 'n artikel wat nie die bevolkingparameter verskaf in sy Inligtingskas nie, nie die ry vertoon nie.
Vir meer ingewikkelde velde met vooraf-geformatteerde inhoud wat nog steeds teenwoordig sal wees selfs as die parameter nie gestel is nie, kan jy dit alles in 'n "#if"-stelling plaas om die hele ding te laat verdwyn as die parameter nie gebruik word nie. Byvoorbeeld, die "#if"-verklaring in die volgende voorbeeld lees "#if (indien):die parameter massa verskaf is|vertoon dit dan, gevolg deur kg":
|etiket6 = Massa |data6 = {{#if:{{{massa|}}}|{{{massa}}} kg}}
Vir meer oor #if, sien Parser Functions.
Jy kan ook koppe opsioneel maak op 'n soortgelyke manier. Indien jy verlang dat 'n kop slegs vertoon word indien een of meer van die datavelde wat onder dit staan ingevul is, kan mens die volgende patroon gebruik:
{{Inligtingskas3 |naam = {{subst:PAGENAME}} |titel = Voorbeeld van 'n opsionele kop |kop1 = {{#if:{{{item_een|}}}{{{item_twee|}}}{{{item_drie|}}}|Opsionele kop}} |etiket2 = Item een |data2 = {{{item_een|}}} |etiket3 = Item twee |data3 = {{{item_twee|}}} |etiket4 = Item drie |data4 = {{{item_drie|}}} }}
Kop1 sal vertoon word indien enige van item_een, item_twee of item_drie verskaf is. Indien nie een van hierdie drie parameters verskaf is nie, sal die kop nie vertoon word nie.
Die truuk hiermee is dat die "if" valse terugbring indien daar hoegenaamd niks in die voorwaardeseksie is nie, dus slegs as al drie die items ongespesifiseer is sal die stelling faal.
{{Inligtingskas3 |naam = Inligtingskas3/doc |lyfstyl = |titel = Toets Inligtingskas3 |titelstyl = |beeld = [[Lêer:example.png|200px|alt=Voorbeeld alt teks]] |beeldstyl = |onderskrif = Onderskrif vir example.png |onderskrifstyl = |kopstyl = background:#ccf; |etiketstyl = background:#ddf; |datastyl = |kop1 = Slegs kop gedefinieer |etiket1 = |data1 = |kop2 = |etiket2 = Etiket alleenlik gedefinieer vertoon nie (benodig data, of word onderdruk) |data2 = |kop3 = |etiket3 = |data3 = Slegs data gedefinieer |kop4 = Al drie gedefinieer (kop, etiket, data, almal met dieselfde nommer) |etiket4 = word nie vertoon nie (dieselfde nommer as kop) |data4 = word nie vertoon nie (dieselfde nommer as kop) |kop5 = |etiket5 = Etiket en data gedefinieer (etiket) |data5 = Etiket en data gedefinieer (data) |onderstyl = background:#ddf; |onder = Onderste teks }}
Let op hoe, wanneer ʼn etiket gedefinieer is sonder ʼn vergeselde datasel, die ry nie verskyn in die vertoonde Inligtingskas nie, en wanneer ʼn kop gedefinieer word in dieselfde ry hulle almal vertoon word.
Etiket 1 | Data 1 |
---|---|
Etiket 2 | Data 2 |
Etiket 3 | Data 3 |
Kop 4 | |
Etiket 5 | Data 5: Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. |
Onderste teks | |
{{Inligtingskas3 |lyfstyl = width:20em; |naam = Inligtingskas3/doc |titel = Toets Inligtingskas3 |titelstyl = |kopstyl = |etiketstyl = width:33% |datastyl = |kop1 = |etiket1 = Etiket 1 |data1 = Data 1 |kop2 = |etiket2 = Etiket 2 |data2 = Data 2 |kop3 = |etiket3 = Etiket 3 |data3 = Data 3 |kop4 = Kop 4 |etiket4 = |data4 = |kop5 = |etiket5 = Etiket 5 |data5 = Data 5: Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. |onderstyl = |onder = Onderste teks }}
Een Inligtingskas sjabloon kan in ʼn ander een ingesluit word deur gebruik te maak van die |kind=
parameter. Die eienskap kan gebruik word om ʼn modulêre Inligtingskas of meer as een god gedefinieerde logiese afdelings te skep.
| |||
| |||
Onderste teks |
{{Inligtingskas3 | titel = Topvlak | data1 = {{Inligtingskas3 | kind = ja | titel = Eerste onderafdeling | etiket1= Etiket 1.1 | data1 = Data 1.1 }} | data2 = {{Inligtingskas3 | kind = ja | titel = Tweede onderafdeling | etiket1= Etiket 2.1 | data1 = Data 2.1 }} |onderstyl = |onder = Onderste teks }}
Let wel, in die voorbeeld hierbo word die kind-inligtingskas geplaas in ʼn data
veld, nie ʼn kop
veld nie. Die titel word met <b>...</b>
vetetikette omsluit, wat ʼn "dubbele veteffek" kan voortbring by sommige webblaaiers, indien die kind-inligtingskas geplaas word in ʼn kop
veld. Om die kind-inligtingskas in ʼn kopveld te plaas en die dubbele veteffek te vermy, gebruik:
Eerste onderafdeling
| |||
---|---|---|---|
Tweede onder
| |||
Onderste teks |
{{Inligtingskas3 | titel = Topvlak | kop1 = Eerste onderafdeling {{Inligtingskas3 | kind = ja | etiket1= Etiket 1.1 | data1 = Data 1.1 }} | kop2 = Tweede onderafdeling {{Inligtingskas3 | kind = ja | etiket1= Etiket 2.1 | data1 = Data 2.1 }} |onderstyl = |onder = Onderste teks }}
(Nota: die sjabloon hanteer tans tot 120 rye; slegs 20 word hieronder weergegee aangesien Inligtingskaste groter as dit relatief skaars is. Vergroot net die numering soos benodig. Die mikroformaat "class"-parameters is ook uitgelaat aangesien dit nie algemeen gebruik word nie.)
{{Inligtingskas3 |naam = {{subst:PAGENAME}} |lyfstyl = |titel = |titelstyl = |bo = |bostyl = |beeldstyl = |onderskrifstyl = |beeld = |onderskrif = |beeld2 = |onderskrif2 = |kopstyl = |etiketstyl = |datastyl = |kop1 = |etiket1 = |data1 = |kop2 = |etiket2 = |data2 = |kop3 = |etiket3 = |data3 = |kop4 = |etiket4 = |data4 = |kop5 = |etiket5 = |data5 = |kop6 = |etiket6 = |data6 = |kop7 = |etiket7 = |data7 = |kop8 = |etiket8 = |data8 = |kop9 = |etiket9 = |data9 = |kop10 = |etiket10 = |data10 = |kop11 = |etiket11 = |data11 = |kop12 = |etiket12 = |data12 = |kop13 = |etiket13 = |data13 = |kop14 = |etiket14 = |data14 = |kop15 = |etiket15 = |data15 = |kop16 = |etiket16 = |data16 = |kop17 = |etiket17 = |data17 = |kop18 = |etiket18 = |data18 = |kop19 = |etiket19 = |data19 = |kop20 = |etiket20 = |data20 = |onderstyl = |onder = }}
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Inligtingskas3/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (wysig | verskil) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |